Kate-Lynn Kruger het aan die derde A-liga swemgala te Gqeberha deelgeneem. Sy vaar uitstekend en behaal vyf persoonlike bestes uit die ses items waaraan sy deelgeneem het.Sy behaal ‘n derde plek in die 100m rugslag, tweede plekke in die 100m vryslag en die 200m individuele wisselslag. Sy behaal eerste plekke in die 50m rugslag, die...
Category: Nuusberigte
Rugby
Hoër Volkskool het die afgelope naweek aan ‘n 7’s rugbytoernooi wat deur Hoërskool Burgersdorp aangebied is, deelgeneem. Baie geluk aan Hoër Volkskool se rugbyspan wat die o.18 7’s-toernooi gewen het. Hulle het verlede jaar ook die trofee gewen. Die finaal se wedstryd was tussen HVS en Hoërskool TRIO High School. Dankie aan coach Jaco van...
Tweekamp
Rudolph-Hein van Eeden, het die afgelope naweek aan sy heel eerste tweekamp kompetisie te Gqeberha deelgeneem.Hy is tans nog 0.17, maar het die beste tyd van die dag in die o.19-afdeling gehardloop, Hy eindig algeheel vierde.Baie geluk, Rudolph-Hein!
Tennistoernooi
Hoër Volkskool se Trudé Muller Tennistoernooi.Na Vrydag se spel was die spanne van Grey High School/Collegiate Girls’ High School enCradock High School gelyk.Saterdag se wedstryde het vir baie opwinding gesorg, want beide spanne het gespeel om te wen.Baie geluk aan Hoërskool Cradock A-span wat die Trudé Muller Trofee gewen het.STEERS GRAAFF-REINET het aan elke spelers...
Huiskomitee 2025
Huis Cronjé se jaarlikse koshuisafskeid het op Donderdag, 3 Oktober 2024 plaasgevind. Die eetsaal se dekor het bygedra tot die feestelike atmosfeer. Tydens dié geleentheid word die koshuiskomitee vir die komende jaar aangewys. Baie geluk aan Huis Cronjé se huiskomitee vir 2025: Hoofdogter: Carla van TonderHoofseun: Chris de WetOnderhoofdogter: Saré ViljoenOnderhoofseun: Joshua du Toit Dogters:...
Nasionale Interprovinsiale Boogskiet
Vyf van Hoër Volkskool se skuts is in die OP Boogskietspan opgeneem wat vanaf 25 tot 28 September 2024 aan die Nasionale Interprovinsiale Boogskietkompetisie te Kimberley deelneem.Baie sterkte met julle deelname!
Matriekafskeid
Matriekafskeid is ‘n hoogtepunt in elke matrikulant se skooljaar. Donderdagaand was geen uitsondering vir die matriekklas van 2024 nie.Die glansgeleentheid met die tema THE MET GALA was by Profcon aangebied. Paartjies met pragtige aandrokke en stylvolle pakke het deur die tuin op ‘n rooitapyt verby gestap, sodat toeskouers en ouers kon deel in hul spesiale...
Swem
Kate-Lynn Kruger het die afgelope naweek aan die derde A-liga swemgala te Port Elizabeth deelgeneem.Sy het persoonlike beste tye in 5 van die 6 items waaraan sy deelgeneem het, behaal.Kate-Lynn het die volgende plekke behaal:EERSTE50m rugslag,100m en 200m borsslagTWEEDE100m vryslag200m individuele wisselslagDERDE100m rugslagBaie geluk met hierdie goeie prestasies, Kate-Lynn.









