Kategorie: Nuusberigte

Home / Nuusberigte
Gevegkuns
Artikel

Gevegkuns

Vier van Hoër Volkskool se leerders het die afgelope naweek aan die KOSA Kompetisie (Kickboxing Organization of SA) te Despatch deelgeneem.Klub Raptors van Graaff-Reinet was een van 11 klubs uit die Oos- en Wes-Kaap wat deelgeneem het.Die volgende medaljes is vir “Points fighting” asook “Continuous fighting” ontvang:Leshandre Roman :2 x Silwer medaljesReaglin Maarman:2 x Goue...

Dans
Artikel

Dans

Monique Nell en Kate-Lynn Kruger het aan die Nelson Mandela Bay Dance Festival deelgeneem. Hierdie fees word te Gqeberha by die Savoy teater aangebied. Daar neem ongeveer 1600 dansers aan hierdie fees deel.Hoër Volkskool se dansers, onder leiding van me Chinelle Marais van Chinelle School of Dancing, het uitstekende dans-items gelewer.Monique stap weg met 1...

Swem
Artikel

Swem

Chris de Wet het aan die vierde A-liga gala te Gqeberha deelgeneem. Hy het aan sewe items deelgeneem en het in elke item ‘n eerste plek behaal.Items waaraan Chris deelgeneem het is die 100m rugslag, 50m borsslag, 100m vryslag, 50m vlinderslag, 200m individuele wisselslag, 100m borsslag en 200m borsslag.Welgedaan Chris!!

Swem
Artikel

Swem

Kate-Lynn Kruger het aan die derde A-liga swemgala te Gqeberha deelgeneem. Sy vaar uitstekend en behaal vyf persoonlike bestes uit die ses items waaraan sy deelgeneem het.Sy behaal ‘n derde plek in die 100m rugslag, tweede plekke in die 100m vryslag en die 200m individuele wisselslag. Sy behaal eerste plekke in die 50m rugslag, die...

Rugby
Artikel

Rugby

Hoër Volkskool het die afgelope naweek aan ‘n 7’s rugbytoernooi wat deur Hoërskool Burgersdorp aangebied is, deelgeneem. Baie geluk aan Hoër Volkskool se rugbyspan wat die o.18 7’s-toernooi gewen het. Hulle het verlede jaar ook die trofee gewen. Die finaal se wedstryd was tussen HVS en Hoërskool TRIO High School. Dankie aan coach Jaco van...

Tweekamp
Artikel

Tweekamp

Rudolph-Hein van Eeden, het die afgelope naweek aan sy heel eerste tweekamp kompetisie te Gqeberha deelgeneem.Hy is tans nog 0.17, maar het die beste tyd van die dag in die o.19-afdeling gehardloop, Hy eindig algeheel vierde.Baie geluk, Rudolph-Hein!

Tennistoernooi
Artikel

Tennistoernooi

Hoër Volkskool se Trudé Muller Tennistoernooi.Na Vrydag se spel was die spanne van Grey High School/Collegiate Girls’ High School enCradock High School gelyk.Saterdag se wedstryde het vir baie opwinding gesorg, want beide spanne het gespeel om te wen.Baie geluk aan Hoërskool Cradock A-span wat die Trudé Muller Trofee gewen het.STEERS GRAAFF-REINET het aan elke spelers...

Huiskomitee 2025
Artikel

Huiskomitee 2025

Huis Cronjé se jaarlikse koshuisafskeid het op Donderdag, 3 Oktober 2024 plaasgevind. Die eetsaal se dekor het bygedra tot die feestelike atmosfeer. Tydens dié geleentheid word die koshuiskomitee vir die komende jaar aangewys. Baie geluk aan Huis Cronjé se huiskomitee vir 2025: Hoofdogter: Carla van TonderHoofseun: Chris de WetOnderhoofdogter: Saré ViljoenOnderhoofseun: Joshua du Toit Dogters:...