Sport – Beaufort-Wes

Home / Sport – Beaufort-Wes

HVS het die naweek teen Hoërskool Sentraal kragte gemeet. Dit was ‘n baie moeilike dag vir ons sportspanne, maar almal het hul goed van hul taak gekwyt. Op so dag word elke speler se veggees en sportmanskap getoets en elke speler het sy kant gebring. Tellings is as volg (HVS eerste)

Rugby:

0.15 verloor 17 – 28

tweedes wen 26 – 22

eerstes verloor 22 – 35

 

Netbal:

0.14A: 17 – 24

0.14B: 11 – 19

0.16A: 19 – 18

0.16B:  10 – 16

tweedes: 26 – 15

 

Hokkie:

derde span:  0 – 0

0.16A wen 6 – 0

eersteswen 3 – 0

Tennis

Die afgelope week het ons tennisspelers tydens die winterliga ook baie goed gevaar. Die eerste meisiestennisspan het teen Nieu-Bethesda gespeel en wen hul wedstryd 6 – 0. Die eerste seunsspan speel teen Wheatlands en verloor 0 – 6. Die tweede seunsspan speel teen Nieu-Bethesda en wen 4 – 2.