Die naweek het Hoër Volkskool ons eerste tuis wedstryde aangebied. Ons uitslae is soos volg: Rugby: Netbal: Hokkie:
Author: admin
Boogskietkompetisie
Die tweede boogskietkompetisie was sommer kort op ons hakke van die eerste. Op Uitenhage is daar meegeding in twee ‘Bull’s Eye’ kompetisies. Twee wedstryde is geskiet tussen Hoër Volkskool, HTS Daniel Pienaar, Soulpoint, Van Kerwel skool (George) en Kwaggaklub. In die eerste ‘Bull’s Eye’ kompetisie verwerf die volgende skuts medaljes: Hoërskole Dogters afdeling: Hoërskole Seuns...
HVS BESOEK HUIS VAN DE GRAAFF
Hoër Volkskool se ATKV-leerders het vir twee agtereenvolgende Donderdae ‘n draai by Huis van de Graaff gemaak.Op 20 Februarie is daar saam gesing en gediggies voorgedra.Op 27 Februarie het die leerders saam met die inwoners Bingo gespeel.Die interaksie was betekenisvol vir beide die inwoners en die leerders en natuurlik is stories uit die verlede met...
Hokkie
Maandag, 3 Maart, was die nuwe wedstryddrag aan ons hokkie se eerstespan oorhandig. Dankie aan elke borg wat ‘n bydra gemaak het. Die dogters gaan dit met trots in elke wedstryd dra. Die dogters speel hulle eerste ‘Open Weekend’-proewe die naweek. Baie sterkte! Ons borge vir 2025/26 is: Suzuki Graaff-Reinet Graaff-Reinet Hardware & Building Supplies...
Mnr. en Mej. Hoër Volkskool Finaliste
Na ‘n besige tydperk vir ons beoordelaars, is ons opgewonde om ons top 10 finaliste aan te kondig. Ons sien gretig uit na die kroningsfunksie op 16 April 2025. Merk so lank jou kalender. Meer inligting sal binnekort verskaf word.
Gill Sportdag Sportuitslae
Hierdie afgelope naweek het die Volksies aan die Gill Sportdag in Somerset-Oos gaan deelneem. Hierdie toernooi bring verskillende skole bymekaar.Volksies se uitslae vir die toernooi is as volg: Rugby:o.14A speel teen WG Olivier en verloor 5 – 22.o.15A speel teen Aeroville Sekondêre Skool en wen 22 – 0.o.16A speel teen Andrew Rabie en verloor 0...
Tennis
HVS vs HOËRSKOOL KIRKWOOD Hoër Volkskool se tennisspelers het op Woensdag, 26 Februarie 2025, teen Hoërskool Kirkwood kragte gemeet. Daar was heeldag ‘n bedreidiging van misreën maar ten spyte van ligte reën, kon spel steeds voortgaan. Uitslae is as volg:Dubbelspel: Seuns speel gelyk 2- 2Dogters wen gemaklik 4 – 0Gemengde dubbelspel eindig 4 – 0...
Boogskiet
Na lekker reën op Vrydag was dit ‘n pragtige Karoo Saterdag, 22 Februarie, wat ons vir die eerste boogskiet kompetisies van 2025 gegroet het. Twee wedstryde het tussen Hoër Volkskool, HTS Daniel Pienaar en Kwagga klub plaasgevind. In die Bullseye-kompetisie verwerf die volgende skuts medaljes. Hoërskole Dogters-afdeling: Mikha Enslin: Silwer 271/300 Danel de Koker: Brons...
Nasionale Melktertdag
Op Donderdag, 27 Februarie het die ATKV Volksmond-tak by Hoër Volkskool ons erfenis gevier, deur melktert kolwyntjies ter viering van Melktertdag te verkoop. Almal het heerlik aan hulle soetigheid gesmul en sien alweer uit na die volgende keer. Hier is dit lekker!
Hokkie
Verlede Donderdag se hokkie oefening het vir groot opwinding gesorg, toe die o.16-span teen die eerste span geoefen het. Spelers moes volgens ‘n tema by die astro hokkieveld opdaag. Die opdrag was dat almal met ‘n hoed moes aanmeld, maar die hoed mag nie ‘n hoed wees nie!Heelpartye spelers het met interessante “hoede” opgedaag. HVS...









