Corle Ferreira, Erwin Ittershagen-Strauss en Christi Potgieter is drie nuwe aanstellings by Hoër Volkskool. Corle Ferreira het 2012 aan Gill College te Somerset-Oos gematrikuleer. Sy het daarna Sportwetenskap aan die Universiteit van die Vrystaat studeer, met swem en swemafrigting as haar spesialiteit. Sy wil baie graag swem by Volkskool bevorder. Erwin Ittershagen-Strauss is ‘n ou...
Author: admin
Leerlingraad – Graad 8
Die volgende nuwe gr8 leerlinge aan Hoër Volkskool is verkies tot die leerlingraad van die skool: Adriaan Fourie, Leezay Gysman, Chloe Stannard en Ruan Deysel. Ons beste wense vergesel hulle.
Erekleure Toekennings
Die volgende leerlinge het na afloop van 2017 gekwalifiseer vir erekleure. Om vir erekleure te kwalifiseer moet ‘n leerling voldoen aan hoë vereistes of buitengewone goeie prestasies behaal. Foto: Agter vlnr: Pierre van der Merwe (Akademie Gr 10), Emile Blignaut (Kultuur), Lara du Plessis (Akademie Gr 11) , Stephan Lategan (Akademie Gr 11) , Maryna...
Boogskiet
Die eerste interskole boogskiet vir 2018 is in Uitenhage se binneshuise sport sentrum gehou. Skole van Oos-Londen, Port Alfred, Port Eleizabeth en Graaff-Reinet het in die bullseye en #D kompetisies meegeding. In die 3D het Volkskool ‘n 2de span posisie behaal met n totaal van 1254 naas HTS Daniel Pienaar met 1285. Die volgende medaljes...
OP Saalperdkampioenskappe
Marni van der Merwe het deelgeneem aan die Uniondale-skou. Die skou het gedien as die OP Saalperd Kampioenskappe asook die Nasionale Kaapse Boerperd-kampioenskappe. Manri het die volgende plekke behaal: Saalperd: Eerste in die 5-gang Kinderryperd 14 jaar en onder, vierde Kampioen 5-gang Kinderryperd. Boerperd: tweede in die 3-gang kinderryperd 11-18jaar, en tweede in die Kampioen...
Protea Ruiterkuns Proewe
Tydens die afgelope Protea proewe neem Zilike de Jager en Zanki Botha deel vir die OP-A ruiterkuns-spanne (6 lede elk) in beide die 3- Gang en 5- Gang afdelings. Vir die eerste keer sedert 2004 wen die OP die interprovinsiale kompetisie in beide gange. Albei hierdie ruiters ontvang dan ook goue medaljes hiervoor saam met...
Gideon Scheepers
Belowende reënwolke het saamgepak Donderdag 18 Januarie, net soos op 18 Januarie 1902 met die teregstelling van Gideon Scheepers. Belangstellendes uit die gemeenskap en ‘n groep leerders van Hoër Volkskool het by die herdenkingsgeleentheid van hierdie besondere militêre leier se lewe stil geword. Die skriflesing uit Psalm 91 deur Ds Johan van Vuuren het mooi...
Sottekonsert en kamp
[huge_it_gallery id=”2″] Hoër Volkskool se nuwe gr 8’s het die jaar goed begin met ‘n kamp wat deur die leerlingraad by die skool aangebied is. Bu die kamp het die gr8’s geleer oor die skoolsisteme, waar alles is en daar is ken-mekaarsessies gehou sodat almal tuis kon voel wanneer hul die eerste skooldag sou aandurf....
Swem OP Kampioenskappe
“Van die 1ste tot die 3de Desember het die top swemmers in die Oostelike Provinsie sake uitgespook in Port Elizabeth tydens die OP swem Kampioenskappe Llewellyn Crewe-Brown en sy ouer suster Lizandri Crewe-Brown het aan die ope deelgeneem. Die kompetisie was straf en het die beste uitgebring uit die twee Graaff Reinetters wat tussen hulle...
How Open and Accessible is University Research? – Find Out
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Sed ultrices ipsum non mattis pharetra. Integer laoreet non felis sit amet pharetra. Integer mollis eget felis non finibus. Nullam nibh mauris, fermentum vitae felis vehicula, aliquam bibendum sapien. In euismod velit vitae neque rhoncus congue. Aliquam luctus, sapien in consectetur cursus, quam urna euismod magna, sed...








