Skoollied

Home / Testimonials / Skoollied
  • O Spandaukop jou fierheid,

    Verwasen voor die gloed,

  • Van Graaff-Reinet se volksiel en Afrikanermoed
  • Laat wêreldstad maar wemel, Laat see maar aanhou spoel,

    Hoër Volkskool staan hier rotsvas, Almal streef en werk en woel.