Author: admin

Home / admin
ATKV Uitreik
Artikel

ATKV Uitreik

‘n Groep van Hoër Volkskool se ATKV-leerders het op 21 Augustus 2024 na GRAWS uitgereik en hondekos en kombersies geneem om ‘n helpende hand na ons nabye gemeenskap uit te strek. Dit was ‘n baie goeie ervaring vir almal en sommige leerders wil graag weer in die toekoms by GRAWS gaan hand by sit.

Wasserman Toernooi
Artikel

Wasserman Toernooi

Hoër Volkskool se tennisspelers het op 23 en 24 Augustus 2024 aan die Wasserman Toernooi te Middelburg deelgeneem. Twee spelers moes ongelukkig op kort kennisgewing weens erge griepsimptome onttrek, met die gevolg dat sommige spelers heelwat meer wedstryde moes speel.Beide Volkskool-spanne het in dubbelspel en gemengde dubbelspel wedstryde teen De Aar, Kingswood, Cradock, Middelburg en...

Gevegkuns
Artikel

Gevegkuns

Op 24 Augustus 2024 het die Raptors Martial Arts Klub in Graaff-Reinet hul jaarlikse gradering gehou.Die volgende deelnemers het gradeer na die volgende belt:Jean Ernest van Wyngaard – Oranje 2Mikha Enslin – Groen 1Reaglin Maarman – Groen 2Gert Theron – Oranje 2Leshandre – Roman Oranje 1Renaldo van der Westhuizen – Groen 1Phillip le Roux –...

Volkskool Duiwewedvlug Veiling
Artikel

Volkskool Duiwewedvlug Veiling

Op Vrydag 6 September 2024, bied die Oudskoliere en Vriende van Volkskool ‘n heerlike KUIER AAND met ‘n duiwewedvlug veiling aan.🪽Hoe werk die Volkskool Veiling?

Marilie Moolman Tennistoernooi
Artikel

Marilie Moolman Tennistoernooi

Hoër Volkskool het weereens die uitnodiging aanvaar om van 14 – 17 Augusuts 2024 in Cradock aan die hoogaangeskrewe Marilie Moolman Tennistoernooi deel te neem. Hierdie toernooi lok jaarliks die top skole van regoor die land. Hoër Volkskool het nie teruggestaan nie en die uitdaging aanvaar om hul beste tydens elke wedstryd te gee.Die loting...

Departementele vakante pos Laer Volkskool
Artikel

Departementele vakante pos Laer Volkskool

Laer Volkskool Graaff-ReinetHier is die geleentheid vir ‘n dinamies en toegewyde individu om deel te word van ‘n top Afrikaanse, plattelandse laerskool in Graaff-Reinet.Navrae: Laer VolkskoolE-pos: hoof@laervolkskool.org

Huis Cronje
Artikel

Huis Cronje

Elke projek wat aangepak en voltooi word, bring sy eie trots mee. Onlangs was Huis Cronjé aan die beurt en spog die koshuis met pragtige nuwe badkamers.Dit is alom bekend dat Volkskool se koshuise goeie verblyf gedurende die week bied en dat die leerders gelukkig is en die koshuislewe baie geniet.Die koshuiskomitee se voorsitter, Hendrik...

Skaak
Artikel

Skaak

Michayle Maarman het die afgelope naweek in Queenstown aan die OP se skaakproewe deelgeneem. Hy het Hoër Volkskool, asook die Sarah Baartman distrik verteenwoordig.Michayle het baie goed gevaar en baie van sy wedstryde gewen, maar het ongelukkig nie die OP-span gehaal nie. Dit is al reeds ‘n baie groot prestasie om tot by hierdie rondte...

Camdeboo Eisteddfod Uitslae
Artikel

Camdeboo Eisteddfod Uitslae

Musiek Drie van Hoër Volkskool se musiekante het aan die Camdeboo Eisteddfod deelgeneem. Ons leerder het hul uitstekend van hul taak gekwyt!Uitslae is as volg:Alice du Toit doen twee stukke in die senior klavieruitvoeringafdeling. Vir Moment Musical deur Schubert (romanties), behaal sy ‘n goue toekenning en vir Velocity deur F. Burgmuller (klassiek), behaal sy cum...

Wow Spelfees
Artikel

Wow Spelfees

Jaymee Barnard het tydens die WOW-spelfees se distrikskompetisie ‘n tweede plek in die graad 9-afdeling verower. Baie geluk, Jaymee!Die volgende leerlinge het na die OP-rondte wat op 31 Augustus 2024 te Gerberqha plaasvind, deurgedring. Hulle is:Agter: Jaymee Barnard, Chandre Mali, Merlise Japhta en Veruschka Meshiline.Voor: Vochenique Meyer, Chaendre Damons en Venique Meyer.Baie sterkte aan elkeen...