Author: admin

Home / admin
HVS Tennisspelers in Provinsiale Spanne
Artikel

HVS Tennisspelers in Provinsiale Spanne

Die volgende tennisspelers van Hoër Volkskool is in Oos-Kaap spanne opgeneem en gaan aan interprovinsiale toernooie deelneem: Zanri Groenewald: o.18 B-span Rudolph-Hein van Eeden o.15 B-span Louwen Wolfaardt: o.15 A-span Alicia Louw: o.15A-span Die A-spanne gaan in Pretoria meeding, terwyl die B-spanne in Grahamstad gaan speel. Ons wens jul baie sterkte toe!

Sarah Baartman Atletiekbyeenkoms
Artikel

Sarah Baartman Atletiekbyeenkoms

Sarah Baartman Atletiekbyeenkoms: Die volgende atlete het by die Sarah Baartman atletiekbyeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem en het baie goed gevaar: Foto agter: Chanto Baartman: eerste: 800m seuns o.15 Ethan Japhta: derde: 400m seuns o.17 Jan-Theo van Tonder: tweede: hoogspring seuns o.17 Hannes van der Merwe: eerste: gewigstoot seuns o.15 en vierde: 200m seuns o.15...

Interskole Swemgala Bekerwenners
Artikel

Interskole Swemgala Bekerwenners

Na afloop van die Interskole swemgala teen Union High School het Hoër Volkskool die wisseltrofee vir die span met die meeste punte, gewen. Hoër Volkskool se top-swemmers van die dag, Kate-Lynn Kruger (Victrix Ludorum) en Hugo Botha het die trofee namens HVS ontvang. TROTS VOLKSKOOL!

Drieë druk aand
Artikel

Drieë druk aand

Op Vrydag 24 Februarie is HVS se rugbyspanne by Hoër Volkskool in aksie te sien. Kom ondersteun jou span!

Interskole Swemgala
Artikel

Interskole Swemgala

2023 se interskole gala is op 14 Februarie by Union High School se splinternuwe buitelug swembad aangebied en Volkskool se leerders wat die swemmers kom ondersteun het se gees was aansteeklik.Laer Volkskool se swemmers het sewe rekords laat spat:JJ van Schalkwyk het 3 rekords verbeter: vryslag, rugslag en borsslag vir seuns o.8Zenicke van Schalkwyk het...

Leierskap-Seminaar
Artikel

Leierskap-Seminaar

Lede van Hoër Volkskool se leerlingraad het Woensdag, 15 Februarie ‘n leierskapseminaar bygewoon. Die seminaar is deur die Prescient Foundation moontlik gemaak. Die aanbieders van die seminaar was Die Goeie Nuus Fabriek, onder leiding van Erich Posthumus en Wian Vos.Daar was leerders van verskillende skole in Graaff-Reinet en daarom was dit belangrik dat die leerders...

HVS Tennis
Artikel

HVS Tennis

Deelname aan die “Tennis 4 Jesus” toernooi in Bredasdorp is ‘n toernooi waarna tennisspelers jaarliks baie uitsien. Vanjaar word HVS deur die volgende spelers verteenwoordig: Victor Dercksen, Lynette Truter, Joshua du Toit, Zanri Groenewald, Xander Keyser, Jani van der Merwe, Zak Wolfaardt, Anya Cornelius, Pieter Nel en Alecia Louw Geniet die deelname en sterkte met...

Boogskiet
Artikel

Boogskiet

Op Saterdag, 11 Februarie 2023 het Hoër Volkskool die eerste boogskietkompetisie van 2023 aangebied. Skuts van Graaff-Reinet (HVS en LVS), Uitenhage, Despatch en Jeffreysbaai het hiervoor ingeskryf . Ons het twee “Bull’s Eye” kompetisies geskiet – Graaff-Reinet Ope en HVS Ope. Om ‘n boogskietkompetisie aan te bied verg baie beplanning. Ons skietbaan waar daar drie...

“Martial Arts”
Artikel

“Martial Arts”

Op Saterdag, 28 Januarie het die Raptors gevegskunsklub hulle eerste grondwerkgradering gehad. Die byeenkoms het van 08:00 tot 13:30 geduur en oud en jonk moes swoeg en sweet en baie hard werk om hul wit “sleeve” gradering vir grondwerk te verwerf.HVS het leerders wat aan hierdie sport deelneem en vier leerders van HVS het hul...

Atletiek
Artikel

Atletiek

Bekerwenners tydens HVS se kleureatletiekbyeenkoms:Junior Victrix Lurodum:Mikha EnslinJunior Victor Ludorum:Hannes van der MerweSenior Victrix Lurodum:Malandri LombardSenior Victor Ludorum:Valentino Johannes Uitblinkers in die baanitems is as volg:NAELLOPEMalandri Lombard: 200 mEthan Japhta: 100 mVINNIGSTE 1500 MDogter: Jamie-Lee GerberSeun: Valentino Johannes Baie geluk aan die atlete met hul goeie prestasies.