Ascent: 1780m Price: R400 – CSA members R435 – non CSA members Race Support, Water tables, Karoo Goodie Bag
Author: admin
40 Km – Challenge
Price: R250 – CSA members R285 – non CSA members Race Support, Water tables, Karoo Goodie Bag
Springbokjag – Huis Cronje
Op Vrydag 18 Mei, het Huis Cronje – Hoër Volkskool se koshuis – in samewerking met die hoofborg van die dag, WILD OUTDOORS GRAAFF-REINET, vir die vyfde jaar ‘n baie suksesvolle Springbokjagkompetisie aangebied. Vanjaar is alle verwagtinge oortref met 23 spanne wat deelgeneem het. Die oggend het al die jagters by die VOLKSIE bymekaar gekom...
HVS steakaand
Hoër Volkskool se eerste netbalspan het tydens die April-vakansie deelgeneem aan die Arthur Johnson-sporttoernooi in Mosselbaai. Tydens hierdie toenooi is ‘n span gekies wat gedurende die September-vakansie aan ‘n netbaltoernooi in Engeland gaan deelneem. Twee van Hoër Volkskool se spelers is gekies vir hierdie span, nl. Lykita Koeberg, ‘n gr 11 leerling en Lara du...
HVS vs Andrew Rabie
Hoër Volkskool het die afgelope naweek kragte gemeet teen Andrew Rabie. Die Baainaars het die Winderige stad se wind saamgebring Karoo toe, maar dit het nie ons sportmanne en -vroue afgesit nie. Op die hokkieveld het ons die spel heeltemal oorheers en met ‘n telling van 14 – 0 van die veld afgestap. Die 0.14A...
100 keer vir die 1ste Hokkie
Lynette Ittershagen-Strauss het die afgelope naweek vir die 100ste keer vir die eerste hokkiespan van Hoër Volkskool uitgedraf. Sy het in 2015 as ‘n graad 9 leerling haar debuut gemaak tydens die Union High Festival, in Graaff-Reinet. In 2017 is sy verkies as onderkaptein van die span en in 2018 is sy as kaptein aangewys....
Muurbal
Wilke van Zyl is verkies tot die 0.19B OP Muurbalspan wat tydens die Junie-vakansie aan ‘n interprovinsiale toernooi deelneem in die Paarl. Marlien is gekies vir die 0.14A OP Muurbalspan. Sy gaan aan die Interprovinsiale toernooi deelneem wat in Johannesburg aangebied word, ook tydens die Junie-vakansie.
HVS vs Hoërskool Aliwal Noord
Hoër Volkskool het die naweek teen Hoërskool Aliwal Noord sport gedoen. Dit was ‘n baie lekker dag en ons skool het baie goed gevaar. Die tellings is as volg: Rugby: 0.14: verloor 12 – 36 0.15: verloor 17 – 31 0.16 wen 27 – 12 2es wen 57 – 0 eerstes verloor 17 –...
Opedag
Groot opgewondenheid het by Hoër Volkskool geheers toe sewentig graad sewe leerders en ‘n groot groep ouers die Opedag bygewoon het. Hier is ‘n geleentheid geskep om die skool beter te leer ken op ‘n ontspanne en interessante manier. ‘n Boodskap uit Psalm 8, wat die plek van die mens in die skepping verduidelik, het...






