Die volgende leerlinge het gekwalifiseer vir erekleure vir top prestasies op sportgebied: Petri van der Merwe (Tennis), Marnie van der Merwe (Atletiek), Inke van der Merwe (tennis), Llewellyn Crewe-Brown (Swem), Sherwin van Staden (Atletiek), Marlien Crewe-Brown (Tweekamp) en Tiane Lombard (Atletiek)
Kategorie: Nuusberigte
Akademiese Top 10
Die kwartaalikse akademiese top 10 presteerders is aangekondig na die eerste kwartaal. Die volgende leerlinge is in die eerste klasposisie van hul onderskeie grade: Zenke Enslin (gr8), Juryna Fourie (gr 11) Jean-Louis du Plessis (gr 10), Pierre van der Merwe (gr 12) en Chloe Stannard (gr9)
HVS swemmers presteer
Hierdie swemmers van Hoër Volkskool het die seisoen op ‘n baie goeie hoogtepunt afgesluit. Marlien Crewe-Brown het deelgeneem by die Top 8 gala en het ‘n silwer medalje vir 50m Rugslag gewen, asook goue medaljes vir 50m Vlinderslag, 50m Borsslag en 100m Borsslag. Sy het ook aan die Vlak 2 gala deelgeneem wat in Oudtshoorn...
Despatch Sportfees
Hoër Volkskool se hokkie, rugby en netbalspanne het die naweek deelgeneem aan die Despatch Sportfees in Despatch. Dit het baie goed gegaan met ons spanne. die wat nie op die telbord goed gevaar het nie, het waardevolle ondervinding opgedoen. Die tellings is as volg: Rugby: 0.14 wen 7 – 5 teen Hoërskool Despatch 0.16 Verloor...
Boogskiet
Boogskiet nuus: Bullseye PRIMARY GIRLS 2 AMY VORSTER 142/300 1 FAITH HUMPEL 149/300 PRIMARY BOYS 3 ADRIAAN BLIGNAULT 226/300 LVS 2 HEYN CARLO SMITH 268/300 1 FREDDIE VAN DER MESCHT 273/300 LVS HIGH BOYS 3 PIERRE VAN DER MERWE 269/300 HVS 2 DANIEL MCNAUGHTON 270/300 UHS 1 ZANDER GRASSMAN 273/300 HIGH GIRLS...
Swem – Top 8
Vier van Hoër Volkskool se swemmers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Top 8 gala. Dit het baie goed gegaan met ons swemmers. Vlnr: Ben van der Merwe: brons vir die 50m rugslag. PJ de Goede wen brons vir die 50m Borsslag. Ben PJ Emile Blignaut het ook deelgeneem en goeie tye behaal. Marlien...
Oos-Kaap Atletiek
Die beste Hoërskool atlete van die Oos-Kaap het in Port Elizabeth aan die provinsiale Kampioenskappe deelgeneem. Reën het van tyd tot tyd geval, maar dit kon nie die entoesiasme van die atlete demp nie. Die volgende goeie prestasies is deur atlete van Hoër Volkskool behaal: Marni van der Merwe wen ‘n goue medalje in die...
WOW Woordfees
Drie van HVS se debatslede, Petroné Fourie, Juryna Fourie en Annika Fitzgerald, het Donderdag 7 Maart vertrek na Stellenbosch om aan die debatsfees deel te neem. Ons leerders het teen die volgende skole gepraat: Rondte 1: Bernadino Hights Rondte 2: Jan van Riebeeck Rondte 3: Schoonspruit Hoërskool Semi-finaal: Bernadino Hights moet `n tweede keer oorwin...
Atletiek – Sarah Baartman Byeenkoms
Twee-en-twintig atlete van Hoër Volkskool het aan die Sarah Baartman Hoërskole Atletiek byeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem. ‘n Sterk wind het die prestasies beïnvloed. Die volgende atlete het medaljes gewen: Shirwan van Staden : 1ste in 100m, S o/19 (11,50 sek), 2de in 200m S o/19 (22,69 sek) Jay-Dee...
Ruiterkuns
Marichen Piek, hoofmeisie van Hoër Volkskool word beloon vir haar harde werk en deursettings vermoë. Nadat sy verkies is as lid van die junior Protea Ruiterkuns span om aan ‘n Internasionale kompetisie in New Orleans Amerika te gaan deelneem, word sy ook aangewys as kapteine van hierdie span. Baie geluk aan haar en haar afrigter...









