Author: admin

Home / admin
Matriekafskeid
Artikel

Matriekafskeid

Wie sou ooit kon dink dat die binnehof by Hoër Volkskool in ‘n sprokiewêreld verander kon word. Op 30 September 2021 was ‘n matriekafskeid vir die matriekklas aangebied. Klasmaats het in spoggerige en selfs bekende voertuie by die geleentheid opgedaag. Almal het mooi gelyk en die eregaste het op die rooi tapyt na die binnehof...

A tot 10
Artikel

A tot 10

Leerlinge van Hoër Volkskool wat van graad 1 tot graad 12 saam in Volkskool was. Trotse oomblik! Dis ‘n einde van ‘n era, maar weer die begin van ‘n nuwe avontuur.

Hokkie
Artikel

Hokkie

Die Karoo Hokkie Klub, onder leiding van Ina Botha, bied hierdie naweek ‘n hokkiefees by UHS se hokkieveld aan. Sterkte aan HVS se hokkiespelers wat die hokkiefees bywoon.

Leerlingraad vir Eeufeesjaar 2022
Artikel

Leerlingraad vir Eeufeesjaar 2022

Volkskool vier in 2022 sy Eeufees. Die HVS leerlingraad wat verkies is vir hierdie besonderse jaar, is as volg: GRAAD 8 Dogters: Elizke Gouws Saré Viljoen Seuns: Cole Strydom Layton Meshilinie GRAAD 9 Dogters: Jani van der Merwe Zanri Groenewald Seuns: Juan Stannard Xander Keyser GRAAD 10 Dogters: Elaine van Rensburg Melandré Kombani Zenke Enslin...

Tennis
Artikel

Tennis

Tydens ‘n provinsiale kragmeting tussen die OP en WP die afgelope naweek, het HVS se tennisspeler, Petrie van der Merwe, baie goed presteer. Hy het veertien wedstryde gespeel waarvan hy elf gewen het. Hy het net een stel enkels en twee dubbels nie gewen nie. Die toernooi se wenners was die Boland Kavaliers, gevolg deur...

Boogskiet
Artikel

Boogskiet

Leerders van HVS en LVS het verlede naweek aan die interprovinsiale boogskietkompetisie in twee afdelings deelgeneem, naamlik Laerskole en Hoërskole en afrigters Beyers en Carol Cronje het aan die Alumni-afdeling deelgeneem. Die beste skuts van HVS is Annelie Pieterse met ‘n telling van 285/300 en Lieben Bekker met 281/300. Altesaam 345 skuts het deelgeneem en...

Gladiators besoek HVS
Artikel

Gladiators besoek HVS

Die Gladiators het gister weer ons skool besoek en met die graad 11 en graad 9-leerders kom gesels. Die aanbieders het vertel dat hulle self geboelie is op skool en wat hulle daaromtrent gedoen het. Hulle het ook vir ons leerders waardevolle inligting gegee, hoe om die situasie te hanteer as jy geboelie word.Ons bedank...

Boogskiet
Artikel

Boogskiet

OOS-KAAP A-SPAN Annelie Pieterse Freddie van der Mescht Lieben Bekker John Read HVS- en LVS-leerders het na afloop van die Oos-Kaap Boogskietkampioenskappe vir deelname aan die Nasionale Interskole boogskietkompetisie gekwalifiseer. Beide afrigters, Beyers en Carol Cronje is ook lid van die span wat gaan deelneem. OOS-KAAP B-SPAN Megan Hendrikse Zulaine Mostert Lisa Bekker Casper Bekker...

Akademies Top 10
Artikel

Akademies Top 10

HVS gee elke kwartaal erkenning aan die toppresteerders in elke graad. Die tweede kwartaal se presteerders is as volg: Graad 12: Petroné Fourie Astrid Langeveldt Stefan Neethling Jean Louis du Plessis Zanki Botha Mia du Plessis Athena Finck Logan Ludick Alwyn van der Merwe Isobelle Terblanche Graad 11: Annelie Pieterse Chloé Stannard Jeffson Arends Lieben...