Author: admin

Home / admin
Top 10 Akademies
Artikel

Top 10 Akademies

HVS het verlede Maandag tydens ‘n buitelug saalbyeenkoms die Top 10 Akademiese kandidate vir 2021 – Kwartaal 1 aangekondig. Graad 9 Xander Keyser Juan Stannard Freddie van der Mescht Adriaan Blignaut Jani van der Merwe Mark Blom Jan-Theo van Tonder Carel Erasmus Chenique Koopman Temzynee Juries Graad 8 Saré Viljoen Micke Terblanche Layton Meshilinie Iva...

Hoofleiers vir 2021
Artikel

Hoofleiers vir 2021

Die hoofleiers is verkies vir die jaar 2021. Die hoofseun en hoofdogter vir 2021 is Jean-Louis du Plessis en Mia du Plessis. Die tweeling was ook 2016 die hoofleiers van Laer Volkskool. Die onderhoofseun is Alwyn van der Merwe en die onderhoofdogter is Astrid Langeveldt. Ons hoop dat 2021 ‘n beter jaar sal wees vir...

ATKV – DigiKuns
Artikel

ATKV – DigiKuns

Te midde van die Covid-19-pandemie, besef die ATKV opnuut dat die volhoubare ontwikkeling van kuns en kultuur kernbelangrik is vir ’n gesonde samelewing. Navorsing het herhaaldelik bewys dat kreatiwiteit positiwiteit ’n hupstoot gee. Iets waarvan ons almal – oud en jonk – nou ’n groot dosis nodig het. DigiKuns is ’n opwindende, nuwe digitale kunsplatform...

Interskole 2020
Artikel

Interskole 2020

Dit is nie maklik om hiermee te bevestig dat Interskole 2020 nie kan plaasvind nie. Lees meer …  

Hokkie
Artikel

Hokkie

Na die eerste rondte hokkie proewe, het 10 van Hoër Volkskool se hokkiespelers deurgedring na die volgende rondte. Die spelers is: Agter: Mia du Plessis (0.19), Danè Thiart (0.19), Logan Ludick (0.19), Marli van der Merwe (0.16), Robin Koetaan (0.16) Voor: Kieran Bruinders (0.14), Anischka Luiters (0.14), Zanri Groenewald (0.14), Labrè Oosthuizen (0.19) en Jani van der Merwe (0.14)....

Woordfees
Artikel

Woordfees

Hoër Volkskool se debatspan het die afgelope anweek na Stellenbosch gereis en aa die skole debatskompetisie deelgeneem. Ons neem deel aan die kategorie: Ou Besems.  Ons praat tydens die eerste rondte teen Klein Nederberg met die tema: Leë blikke maak die meeste geraas. Ons dring dfeur na die tweede rondte waar ons praat teen  Bloemhof...

Artikel

Naweek Sport-uitslae

Die afgelope naweek was Hoër Volkskool se hokkie, rugby en 0.14 netbalspanne bedrywig. Hul het gemengde welslae behaal. Die 0.14 A en B Netbalspanne het ‘n afrigtingskliniek bygewoon te Laer Volkskool. Die kliniek is aangebied deur mnr Reg Sharp van Port Elizabeth. Die spelers het gewerk aan verdedigins- en aanvallende tegnieke en het die kliniek afgesluit met ‘n paar...

Boogskiet
Artikel

Boogskiet

Lekker reën,  groen gras en die pragtige berge rondom Graaff-Reinet het die agtergrond gevorm vir ‘n perfekte dag vir boogskiet by Hoër Volkskool op 14 Maart 2020. 55 skuts het deelgeneem aan die twee boogskiet dissiplines (Bulls  eye en 3D) Volkskool se ouers het die perfekte gashere gespeel vir die besoekers. Ons kan trots wees...

Port Elizabeth Sport-toernooi
Artikel

Port Elizabeth Sport-toernooi

Die afgelope naweek het van ons hokkie-, netbal-, en rugbyspanne deelgeneem aan verskeie toernooie te Port-Elizabeth. Die rugbyspanne  het aan die Andrew Rabie Rugbyfees deelgeneem. Die 0.14span speel teen Hoërskool Otto du Plessis en speel gelykop 5 – 5. Die 0.15 span het met baie entoesiasme gespeel en kon daarin slaag om Hoërskool Alexandria 14 – 7 te...