Author: admin

Home / admin
Akademiese Top 10
Artikel

Akademiese Top 10

Na afloop van die afgelope Junie eksamen, is die slimkoppe van elke graad vereer. Die top 10 opresteerders van elke graad is aangewys en die volgende leerlinge is nr 1 in hul onderskeie grade: Vlnr Zenke Enslin (Gr 8), Chloe Stannard (Gr 9) Pierre van der MErwe (gr 12), Karen van der Berg (gr 11)...

Skoolhoof van Hoër Volkskool
Artikel

Skoolhoof van Hoër Volkskool

Theo Dörfling is as skoolhoof van Hoër Volkskool vanaf 01 Julie 2019 aangestel.  Hy het as waarnemende hoof opgetree na die aftrede van Hennie van Rooyen aan die einde van 2018. Theo het sy loopbaan as onderwyser in 1990 by die Hoërskool Knysna begin.  Hy beskou die verskeidenheid van leerders wat hy daar onderrig het...

100 Hokkie
Artikel

100 Hokkie

Liezel Nel het haar 100ste wedstryd in die eerste span vir Hoër Volkskool gespeel. Die span was tydens die Junie-vakansie op toer na Grahamstad, waar hul teen onder andere DSG gespeel het. Sy speel al in die eerste span vanaf Gr 10. Dit was vir my ‘n groot voorreg om met hierdie mylpaal op die...

Silhouetskiet
Artikel

Silhouetskiet

Gedurende die afgelope vakansie het Hoër Volkskool se skuts aan die OP Kampioenskappe gaan deelneem. Almal goeie uitslae behaal en ook waardevolle ondervinding opgedoen. In besonder het Anke van der Westhuizen ses rekords opgestel.  3 van die rekords was selfs in die senior klas waar Anke slegs as o/20 deelneem   Foto: vlnr: Tarien van...

NASP Boogskiet
Artikel

NASP Boogskiet

NASP BOOGSKIET Saterdag 13 Julie het boogskutters van Port Elizabeth kom deelneem aan die Hoër Volkskool interskole boogskiet wedstryd. 43 skuts het deelgeneem Die wenners van die afdelings is as volg: Tellings is uit  300 Primary Girls Bullseye Z Samdaan          223 A Vorster             168 Primary Girls 3D Z Samdaan          170 A Vorster             94 Primary...

OP Hokkie
Artikel

OP Hokkie

Cara Leonard, ‘n Gr 12 leerling aan Hoër Volkskool, het tydens die Junie-vakansie aan ‘n Interprovinsiale Hokkietoernooi in Pietermaritzburg deelgeneem. Sy was deel van die Oostelike Provinsie se 0.18B span. Hul het ‘n hele paar wedstryde gespeel. Haar span het baie goed gespeel en het aan die einde van die toernooi met die silwer medalje...

Oudskoliere proefstudente
Artikel

Oudskoliere proefstudente

Hoër Volkskool is bevoorreg om die derde kwartaal met drie oudskoliere aanboord, af te skop. Al drie is proefstudente, wat as deel van hul graad, proef by hul onderskeie vakke by die skool. Elmene Killian, matrikuleer in 2018 en studeer tans B.Ed (Senior en VOO fase) deur NWU Potchefstroomkampus, as afstandsonderrigstudent. Haar hoofvakke is Engels...

Volksie rugby sterre
Artikel

Volksie rugby sterre

Tydens die Junie-vakansie het Chris van Heerden en Ruben van der Merwe, twee leerlinge aan Hoër Volkskool,  as deel van die 0.19 OP Plattelandspan deelgeneem aan die SA Platteland toernooi in Reitz, Vrystaat. Die spelers het baie waardevolle ondervinding opgedoen saam met hul span. Na afloop van die toernooi is verskillende spelers op verskillende posisies...

Interprovinsiale Netbaltoernooi
Artikel

Interprovinsiale Netbaltoernooi

Tydens die Junie-vakansie het Lykita Koeberg, die kaptein van Hoër Volkskool se eerste netbalspan, aan die Interprovinsiale Netbaltoernooi te Boksburg deelgeneem. Sy is gekies vir die Oos-Kaap 0.18A span en was ook onder-kaptein van die span. Tydens hul wedstryd teen Limpopo-provinsie is sy aangewys as die speler van die wedstryd. Na afloop van die toernooi,...

HVS Gimnaste
Artikel

HVS Gimnaste

Drie gimnaste van Hoër Volkskool het aan die jaarlikse ‘South Zone’ Kompetisie in Uitenhage deelgeneem tydens die Junie-vakansie.  Hierdie graad 8 leerlinge het hul Distrikkleure ontvang, en het die Sarah Baartman (Cacadu-distrik) verteenwoordig. Deelnemers van die Oos-Kaap, Westelike Provinsie, Boland, Noord-Kaap en Suid-Kaap het aan hierdie kompetisie deelgeneem. Jana Neethling,  Sophia Louw en  Zoe Hattingh...