Boogskiet

Boogskiet

Die eerste interskole boogskiet vir 2018 is in Uitenhage se binneshuise sport sentrum gehou. Skole van Oos-Londen, Port Alfred, Port Eleizabeth en Graaff-Reinet het in die bullseye en #D kompetisies meegeding. In die 3D het Volkskool ‘n 2de span posisie behaal met n totaal van 1254 naas HTS Daniel Pienaar met 1285. Die volgende medaljes is deur HVS verower: Dogters afdeling: Brons Petrone Fourie Seuns afdeling:  Brons Iwan van Loggerenberg; Silwer Jaco van Loggerneberg.   Die tellings vir Volkskool individueel vir 3D was as volg van Loggerenberg, Jaco 265 Fourie, Petrone 260 McNaughton, Daniel 247 van Loggerenberg, Iwan 246 Stannard,...

OP Saalperdkampioenskappe

OP Saalperdkampioenskappe

Marni van der Merwe het deelgeneem aan die Uniondale-skou. Die skou het gedien as die OP Saalperd Kampioenskappe asook die Nasionale Kaapse Boerperd-kampioenskappe. Manri het die volgende plekke behaal: Saalperd: Eerste in die 5-gang Kinderryperd 14 jaar en onder, vierde Kampioen 5-gang Kinderryperd. Boerperd: tweede in die 3-gang kinderryperd 11-18jaar, en tweede in die Kampioen 3-gang Kinderryperd.

Protea Ruiterkuns Proewe

Protea Ruiterkuns Proewe

Tydens die afgelope Protea proewe neem Zilike de Jager en Zanki Botha deel vir die OP-A ruiterkuns-spanne (6 lede elk) in beide die 3- Gang en 5- Gang afdelings. Vir die eerste keer sedert 2004 wen die OP die interprovinsiale kompetisie in beide gange.  Albei hierdie ruiters ontvang dan ook goue medaljes hiervoor saam met hulle span-maats. Marichen Piek neem deel aan die kompetisie vir “eerste-jaar” deelnemers aan die Nasionale Proewe.  Sy is ook ‘n kaptein van die OP B- span.  Eerste- jaar deelnemers mag volgens die Saskok ruiterkuns- reel nie in aanmerking kom vir die Protea spanne in hulle...

Gideon Scheepers

Gideon Scheepers

Belowende reënwolke het saamgepak Donderdag 18 Januarie, net soos op 18 Januarie 1902 met die teregstelling van Gideon Scheepers.  Belangstellendes uit die gemeenskap en ‘n groep leerders van Hoër Volkskool het by die herdenkingsgeleentheid van hierdie besondere militêre leier se lewe stil geword. Die skriflesing uit Psalm 91 deur Ds Johan van Vuuren het mooi aangesluit by die waardige geleentheid.  Die ATKV Volksmond Jeugtak (Hoër Volkskool) het, in samewerking met Paul van den Berg, die verrigtinge by die monument gereël.  Linda Lötter het ‘n gedig voorgelees wat drie dae voor sy dood deur Gideon Scheepers geskryf is.  Sy laaste brief...

Sottekonsert en kamp

Sottekonsert en kamp

[huge_it_gallery id=”2″] Hoër Volkskool se nuwe gr 8’s het die jaar goed begin met ‘n kamp wat deur die leerlingraad by die skool aangebied is. Bu die kamp het die gr8’s geleer oor die skoolsisteme, waar alles is en daar is ken-mekaarsessies gehou sodat almal tuis kon voel wanneer hul die eerste skooldag sou aandurf. Maandagoggend het die leerders die skool vermaak met uittreksels van o.a. Binnelanders en 7e Laan. Party het hul baie goed van hul taak gekwyt en behoort verseker ‘n loopbaan in die drama en kunste te oorweeg!  Die dag is afgesluit met ‘n modeparade deur die...

Swem OP Kampioenskappe

Swem OP Kampioenskappe

“Van die 1ste tot die 3de Desember het die top swemmers in die Oostelike Provinsie sake uitgespook in Port Elizabeth tydens die OP swem Kampioenskappe Llewellyn Crewe-Brown en sy ouer suster Lizandri Crewe-Brown het aan die ope deelgeneem. Die kompetisie was straf en het die beste uitgebring uit die twee Graaff Reinetters wat tussen hulle 9 persoonlike beste tye opgestel het.   Lizandri het een goue en een silver medalje los geswem en was in die top 8 in al sewe van haar ander items. Sy was ook deel van die top aflos span van die byeenkoms waar sy die...

How Open and Accessible is University Research? – Find Out

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Sed ultrices ipsum non mattis pharetra. Integer laoreet non felis sit amet pharetra. Integer mollis eget felis non finibus. Nullam nibh mauris, fermentum vitae felis vehicula, aliquam bibendum sapien. In euismod velit vitae neque rhoncus congue. Aliquam luctus, sapien in consectetur cursus, quam urna euismod magna, sed pellentesque massa libero eu lorem. Aenean rhoncus gravida nisl vel pretium. Nam ac nisl non ipsum vestibulum vehicula vulputate sagittis magna. Aenean est nisl, convallis volutpat tempor ac, tempus ac ante. Class aptent taciti sociosqu ad litora torquent per conubia nostra, per inceptos himenaeos. Fusce...

Kranslegging

Kranslegging

Op die 12de November 2017 het die twee hoofleiers van Hoër Volkskool  die diens by die St James Anglican Church bygewoon saam met omtrent 50 ander mense. Die diens is gehou om hulde te bring aan die mense wat hulle lewens gegee het tydens die eerste en tweede wereldoorlog. Tydens die diens was daar n mooi stukkie geskiedenis oor beide oorloe gedeel tesame met skriflesing en gebed. Almal het saam gebid vir die slagoffers en die opoffering wat elkeen vir die Vryheid van ons nageslag  gemaak het. Daarna is die kranse neergele waaronder die hoofleiers van Hoer Volkskool en Union...