Kategorie: Nuusberigte

Home / Nuusberigte
Departementele vakante pos Laer Volkskool
Artikel

Departementele vakante pos Laer Volkskool

Laer Volkskool Graaff-ReinetHier is die geleentheid vir ‘n dinamies en toegewyde individu om deel te word van ‘n top Afrikaanse, plattelandse laerskool in Graaff-Reinet.Navrae: Laer VolkskoolE-pos: hoof@laervolkskool.org

Huis Cronje
Artikel

Huis Cronje

Elke projek wat aangepak en voltooi word, bring sy eie trots mee. Onlangs was Huis Cronjé aan die beurt en spog die koshuis met pragtige nuwe badkamers.Dit is alom bekend dat Volkskool se koshuise goeie verblyf gedurende die week bied en dat die leerders gelukkig is en die koshuislewe baie geniet.Die koshuiskomitee se voorsitter, Hendrik...

Skaak
Artikel

Skaak

Michayle Maarman het die afgelope naweek in Queenstown aan die OP se skaakproewe deelgeneem. Hy het Hoër Volkskool, asook die Sarah Baartman distrik verteenwoordig.Michayle het baie goed gevaar en baie van sy wedstryde gewen, maar het ongelukkig nie die OP-span gehaal nie. Dit is al reeds ‘n baie groot prestasie om tot by hierdie rondte...

Camdeboo Eisteddfod Uitslae
Artikel

Camdeboo Eisteddfod Uitslae

Musiek Drie van Hoër Volkskool se musiekante het aan die Camdeboo Eisteddfod deelgeneem. Ons leerder het hul uitstekend van hul taak gekwyt!Uitslae is as volg:Alice du Toit doen twee stukke in die senior klavieruitvoeringafdeling. Vir Moment Musical deur Schubert (romanties), behaal sy ‘n goue toekenning en vir Velocity deur F. Burgmuller (klassiek), behaal sy cum...

Wow Spelfees
Artikel

Wow Spelfees

Jaymee Barnard het tydens die WOW-spelfees se distrikskompetisie ‘n tweede plek in die graad 9-afdeling verower. Baie geluk, Jaymee!Die volgende leerlinge het na die OP-rondte wat op 31 Augustus 2024 te Gerberqha plaasvind, deurgedring. Hulle is:Agter: Jaymee Barnard, Chandre Mali, Merlise Japhta en Veruschka Meshiline.Voor: Vochenique Meyer, Chaendre Damons en Venique Meyer.Baie sterkte aan elkeen...

GRT Superbal 30&31 Augustus
Artikel

GRT Superbal 30&31 Augustus

Op 30 & 31 Augustus bied ons die jaarlikse GRT SUPERBAL aan. Onthou om in te skryf vir die Superbal voor Saterdag 24 Augustus. Boek jou span https://docs.google.com/…/1FAIpQLSeczc0…/viewform Bring die kinders saam vir ‘n lekker fliek-aand Vrydag 30 Augustus. Kontak Hester vir enige navrae: Selnr. 0724659494. Besprekings:: https://forms.gle/P2BgEjpDr3g1sV5b9 Besoek gerus ons amptelike SUPERBAL facebookblad:

Graaff-Reinet Readers’ Choice Awards
Artikel

Graaff-Reinet Readers’ Choice Awards

Die afgelope vier maande het lesers van die Graaff-Reinet Advertiser die geleentheid gehad om vir die “2024 Best of Graaff-Reinet Readers’ Choice Awards” te stem.Hoër Volkskool is as die wenner van die kategorie beste hoërskool en Laer Volkskool Graaff-Reinet is as die kategoriewenner vir die beste laerskool in Graaff-Reinet aangewys. Weppie Preppie het die toekenning...

ATKV Beroepsaand
Artikel

ATKV Beroepsaand

Op 15 Augustus het die ATKV-tak Spandaukop ‘n baie suksesvolle beroepsaand by Hoër Volkskool aangebied. Klaskamers is as stalletjies ingerig en dit is waar verskillende beroepsrigtings voorgestel is.Van die uitstallers het van ver af gekom om ons leerders in die Karoo te kom bedien. Hulle het ook baie moeite gedoen met hul stalletjies om die...