Hoër Volkskool was vanjaar in die bevoorregte posisie om vier sprekers in die landswye PodiumPret finaal te hê wat op Vrydag, 09 Augustus, by La Rochelle Hoër Meisieskool in die Paarl aangebied is. Dié sprekerskompetisie slyp deurlopend aan die sprekers se vaardighede om krities en kreatief hul opinies in Afrikaans te redeneer, motiveer en oor...
Kategorie: Nuusberigte
ATKV Tienertoneel
Hoër Volkskool se twee toneelproduksies, “En Dan” en “Wag” het op 6 Augustus aan die ATKV tienertoneel in Port Elizabeth deelgeneem. Die Toneelstukke het die volgende uitslae behaal: En dan het ‘n Brons gekry.Die stelontwerp het ‘n Brons gekry.Beligting wat deur Jaydene Vaaltyn gedoen is het ‘n Brons gekry.Klank wat deur Anzel Kleynhans gedoen is...
Boogskiet
HVS se boogskietspan het vroeg verlede Saterdagoggend vanaf Boknes se Voortrekkerk kampterrein na Bathurst skougronde vertrek, waar die OP Kampioenskappe aangebied is. Dit was die finale stap voor die verkiesing van die OP spanne vir die Nasionale Provinsiale kompetisie.Daar het 112 skuts van regoor die Oos-Kaap deelgeneem. Die eerste rondte was die bullseye rondte, wat...
Logan Toneelfees
Hoër Volkskool se toneelgroep, “Skool in Afrikaans” het op Woensdag 31 Julie, aan die Logan Toneelfees te Fraserburg deelgeneem. Dit was vir die spelers ‘n groot ervaring.Darion Jooste is geprys vir sy vertolking van Fiela se kind.
WOW Spelfees
Die volgende leerlinge van Hoër Volkskool het na die volgende rondte van die Wow-Spelfees deurgedring. Die kompetisie vind op 15 Augustus by Graaff-Reinet Primêr plaas.Baie sterkte aan elkeen van die julle wat aan die spelfees deelneem.Foto:Agter: Veruschka Mesihilinie, Merlize Jaftha, Chandre Mali, Keisha FortuinVoor: Venique Meyer, Jaymee Barnard, Vochenique Meyer, Chaendre DamonsAfwesig: Janeske Bester en...
Volkskool wen Interskole
Boogskiet
Baie sterkte aan Hoër Volkskool se leerders wat vandag op Bathurst aan die OP Boogskietkampioenskap deelneem. Foto’s van Mikha Enslin en John Read tydens verlede week se oefening by HVS.
Program – Interskole 2024
Sportuitslae – HVS vs DF Malherbe
Die afgelope naweek het HVS se sportspanne vroeg Saterdagoggend na Gqerberha vertrek om teen DF Malherbe aan netbal, hokkie en rugby deel te neem. Die kompetisie was sterk, maar goeie sportmangees tussen die skole, was opmerklik sigbaar.Die uitslae is as volg:HokkieEerste span wen 2 – 0o.16A speel gelyk 0 – 0o.16B verloor 0 – 3...
WOW-Spelfees
Hoër Volkskool-leerlinge het Donderdag, 25 Julie 2024, aan die WOW-Spelfees se Kringkompetisie deelgeneem.Hierdie leerders het elkeen ‘n medalje ontvang. Foto vlnr: Graad 9: Janéske Bester, derde plekGraad 8: Hestri Pearson, derde plekGraad 10: Venique Meyer, tweede plek Baie geluk!









