Kategorie: Nuusberigte

Home / Nuusberigte
Rugby Provinsiaal
Artikel

Rugby Provinsiaal

Van ons rugbyspelers het aan die Meyer-Sauerman-toernooi deelgeneem, wat deur Hoer Volkskool aangebied is. Hierdie toernooi was die finale rondte proewe vir die onderskeie OP rugbyspanne waar ses van ons spelers tot OP spanne verkies is.  L’Reese Stuurman en Jan-Theo van Tonder is verkies tot die 0.16A span, wat as die Grant Khomo-span bekend staan. Zak...

Hemelvaart
Artikel

Hemelvaart

Wian Vos het by HVS ‘n hemelvaartdiens aangebied. Sy boodskap was dat ons moet onthou, God het sy seun aarde toe gestuur om vir ons sondes te sterf. Hy is weer hemel toe om ons plekkie te gaan gereed maak. Ons moet sorg dat ons elke dag kies om Hom te volg, sodat wanneer die...

Hokkie Provinsiaal
Artikel

Hokkie Provinsiaal

Baie geluk aan die volgende hokkiespelers wat in die onderskeie Oostelike Provinsie hokkiespanne ingesluit is: OP o.16B hokkiespan Zanri Groenewald Kieran Bruinders OP o.18B hokkiespan Robyn Koetaan Die spelers gaan in Julie 2022 aan ‘n interprovinsiale hokkietoernooi wat in Stellenbosch aangebied word, deelneem. Baie geluk met julle insluiting in die provinsiale spanne. Foto: Zanri Groenewald,...

Springbokjag-kompetisie
Artikel

Springbokjag-kompetisie

Met baie reëndruppels en plasse water oral op die terrein het die 2022 springbokjagkompetisie vroeg vanoggend afgeskop. Sterkte aan al die spanne wat vandag deelneem en onthou van die spog springbokram wat vanaand by Die Volksie opgeveil word. Kom besoek gerus ook al die uitstallers wat al reeds by Hoër Volkskool is. Baie dankie aan...

Boogskiet
Artikel

Boogskiet

Vroegoggend het ‘n bussie met ons leerders na Uitenhage vertrek om daar aan die interskole-kompetisie op Daniël Pienaar se velde mee te ding.  Skuts van HVS, Daniël Pienaar, Susanna Fourie, Global Academy van Jeffreysbaai,  Soulpoint Archery en Kwagga Boogskietklub het meegeding. Uitslae van HVS leerders vir die dag as volg: BULLSEYE Hoërskool seuns             Mathys Oberholzer       ...

Somersport Toekennings
Artikel

Somersport Toekennings

Na afloop van die somersportseisoen, het die volgende atlete en swemmer gekwalifiseer vir ‘n krultoekenning. hierdie atlete het hard gewerk in hul onderskeie dissiplines. H ierdie is ‘n mooi prestasie vir elkeen. Valentino Johannes (atletiek), Ben Lee Jooste (Atletiek) Annelie Viljoen (Atletiek) Marlien Crewe-Brown (Swem) en Aiden Thiart (Atletiek) 

Atletiek Spantoekennings
Artikel

Atletiek Spantoekennings

Die volgende leerlinge het na afloop van die atletiekseisoen gekwalifiseer vir ‘n spantoekenning. Agter: Jani van der Merwe, Frikkie de Wee,  Ethan Japhta, Anrich Nieuwoudt, Rudolph-Hein van Eeden,  Mattheus van der Merwe Voor: Mikha Enslin,  Malandri Lombard, Nomza Koopman, Curwin Niemand en Jandrey de Wee

Splinternuwe pawiljoene
Artikel

Splinternuwe pawiljoene

Ons is baie dankbaar vir die ondersteuning van ons oud-skoliere en plaaslike besighede. Baie dankie aan Stephan de Souza van Freshstop College Motors vir die borg van hierdie twee splinternuwe pawiljoene!

100 jaar se genade
Artikel

100 jaar se genade

Die Volkskool gemeenskap dank God vir 100 jaar se genade met ‘n geseënde lofprysingsgeleentheid onder leiding van Retief Burger. Ons kyk terug met dankbare harte en kyk vorentoe met hoop en afwagting op God se seën en genade om die geestelike aflosstokkie van generasie na generasie vir die volgende 100 aan te gee.

Swem
Artikel

Swem

Izak Hattingh, ‘n graad 12 leerling van Hoer Volkskool,  is besig om homself as ‘n baie veelsydige leerling te bewys. Hy het vroeër in die jaar deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Vlak 3 Swemkampioenskappe in Port-Elizabeth. Hy het uitstaande prestasies daar behaal. Hy neem aan 12 items deel en verwerf 9 goue medaljes en 3 silwer medaljes....