Kategorie: Nuusberigte

Home / Nuusberigte
Gholf
Artikel

Gholf

Johndre Ludick (17), ‘n talentvolle jong gholfspeler van Hoër Volkskool, het onlangs aan twee toernooie deelgeneem. By die 2024 Nomads SA seuns o. 19-slagspel-kampioenskap wat van 25 tot 29 Maart in Benoni gehou is, het hy ‘n vyfde plek behaal. Van 12 – 14 April het hy aan die 2024 First Capital Bank Zimbabwe Junior...

Hoërskool Despatch Uitslae
Artikel

Hoërskool Despatch Uitslae

Die afgelope naweek het Hoër Volkskool kragte gemeet teen Hoërskool Despatch. dit was ‘n lekker dag met gemengde uitslae: Die netbal het bietjie swaar gekry maar dit was ‘n goeie leerskool vir die meisies. die spanne het hul harte uitgespeel en nooit gaan lê nie. Die hokkie het ‘n goeie dag beleef, met die volgende...

Onderwêreld
Artikel

Onderwêreld

‘n Wonderlike geleentheid het ons gr 12’s te beurt geval. Die matrieks het Maandag, 22 April, ‘n opvoering in ons eie skoolsaal gekyk wat handel oor een van hul voorgeskrewe boeke vir die matriekeindeksamen. Die verhoog is betree deur bekende persoonlikhede soos Francois Lensley (hy was lank te sien as Marko van 7e laan, meer...

Gholf
Artikel

Gholf

Johndre Ludick, ‘n matriek leerder aan Hoër Volkskool, het algeheel vyfde in die 2024 Nomads SA Boys u.19 Stroke Play Championships geëindig. Hierdie kompetisie was in Benoni aangebied. Baie geluk Johndre!

Boogskiet
Artikel

Boogskiet

Op Saterdag 13 April, het Hoër Volkskool se skuts aan twee kompetisies deelgeneem. Die Volkskool Ope en die Graaff-Reinet Ope kompetisie was in die saal by die Botaniese sportgronde aangebied en hoërskool-, laerskool- en volwasse skuts het deelgeneem. Uiteraard was die weer nie ‘n faktor nie. In die Volkskool Ope het John Read 50 behaal....

Volksies gee om – BLOEDSKENK
Artikel

Volksies gee om – BLOEDSKENK

Woensdag 17 April het die SANBS Hoër Volkskool besoek en leerders het die geleentheid gehad om bloed te skenk. Altesaam 36 eenhede is geskenk by hierdie belangrike geleentheid.

Verbruikerstudie
Artikel

Verbruikerstudie

Me. Sunet Gildenhuys en die HVS graad 12 Verbruikerstudieleerders, was baie bevoorreg om gister op ‘n uitstappie na Niblitz by Profcon Resort te gaan. Oud-Volksie, mev. Bethmaree Botha het vir hulle verduidelik en gedemonstreer hoe om met gelatien te werk en elke leerder kon help om lekker sjokolade mouse en ‘n kaaskoekie te maak en...

HVS vs Westering Uitslae
Artikel

HVS vs Westering Uitslae

Saterdagoggend het Hoër Volkskool se sportspanne baie vroeg vertrek vanuit Graaff-Reinet na Westering High te Gerberha. Die weersomstandighede was uitstekend vir goeie sport. Volkskool het baie goed gedoen op die dag. Die uitslae was as volg:  Sportuitslae: Netbal  0.14A verloor 6 – 22 0.15A wen 20 -11 0.16A wen 19-10 1ste wen 24-15 Hokkie 0.16B...