Die volgende leerders het met hul top prestasies in somersporte uitstekend gevaar en hul erekleure verdien. Baie geluk met hierdie besondere prestasie!
Kategorie: Nuusberigte
Atletiek Spantoekennings
Die volgende atlete het spantoekennings ontvang vir hul deelname aan atletiek die afgelope seisoen: Danesio Matayi 0.15, Curtley Jacobs 0.17, A.W. Lamprechts 0.14, Christiaan Swiegers 0.15, Hannes van der Merwe 0.17, Pieter Nel 0.15, Tristan Lodewyk 0.14. Voor: Veruschka Meshilinie 0.14, Mikha Enslin 0.17, Mienke Janse van Rensburg 0.17,Jani van der Merwe 0.19 en Deidre...
Swem
Chris de Wet en Charl Conradie het aan die Suid-Afrikaanse Vlak 2-swemgala deelgeneem. Die gala is by die N.A. Smit swembad in Oudtshoorn aangebied.Chris het aan sewe items deelgeneem en in ses items ‘n persoonlike beste tyd behaal.Charl het ook aan sewe items deelgeneem en in ses items ‘n persoonlike beste tyd behaal.Charl wen die...
Krultoekennings – Sport
Die volgende leerders het na afloop van die somerseisoen krul-toekennings ontvang vir hul onderskeie sportsoorte. Baie geluk!
Veldfiets wedren
Erik Swanepoel het die naweek van die 16de Maart 2024, aan die Rover Motorfietsklub se Enduro tweede rondte deelgeneem. Die rondte was baie vinnig, met n mengsel van los klippe, los grond en sand. Op sekere seksies was daar ‘n topspoed van 120-130 km/h gehaal en moes hy teen die hoë spoed met tye ‘n...
Atletiek
Vincent Pienaar het die afgelope vakansie aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe te Paarl deelgeneem. Hy het aan die 100m o.15-item deelgeneem en vyfde in sy uitdun geëindig. Sy tyd was 11:56 sekondes.Baie geluk Vincent!
Akademiese Top 10: Graad 8 – 12
Die volgende leerders het akademies presteer in die eerste kwartaal. Die volgende plekke is behaal: Graad 12 Freddie van der Mescht (nr 7), Stephan Vosloo (nr 9), Adriaan Blignaut (nr 1), Hubert Viljoen (nr 4) en Xander Keyser (nr 2).Voor: Anya Cornelius (nr 5), Deslaine Booysen (nr 3), Emma van Gent (nr 8), Chenique Koopman...
Swem Toekennings
Die volgende leerders het toekennings ontvang vir hul bydrae tot die suksesvolle swemseisoen van Hoër Volkskool: Agter: Lara Vosloo, Lua Bouwer, Elné Viljoen, A.W. Lambrechts, Jan-Theo van Tonder, Hannes van der Merwe, Kian Keyser, Ruben van der Ahee en Mark Blom. Voor: Johan Viljoen, Anya Cornelius, Jani van der Merwe, Danel de Koker, Carla van...
Tweekamp
Hannes van der Merwe, gr 10-leerder van Hoër Volkskool, het die afgelope naweek aan die Suid Afrikaanse Tweekamp Kampioenskappe te Bloemfontein, deelgeneem. Hy het die Oostelike Provinsie in die o.17-afdeling deelgeneem. Die hardloop-afdeling het by die Mangaung-stadion plaasgevind en Hannes het die 800m in ‘n van 2:15 voltooi. Daarna was die swem-afdeling by die Mangaung...









